Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adenauer, Konrad
Adenauer, Konrad [boodskap #124784] |
Vr., 15 Februarie 2019 15:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Konrad Adenauer (1876-1967) was van 1949 tot 1963 kanselier (eerste minister) van die Wes-Duitse Bondsrepubliek. Hy was die stigter en leier van die Christen-demokrateparty. Tussen 1951 en 1955 het hy gelyktydig ook as minister van Buitelandse Sake gedien. Sy bynaam was Der Alte.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 13:04:22 UTC 2025
|