Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adams, John Quincy
Adams, John Quincy [boodskap #124775] |
Wed, 13 February 2019 10:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
John Quincy Adams (1767-1848) was die 6de president van die V.S.A. (1825-29). Adams het die afskaffing van slawerny gesteun en was ten gunste van hoë invoerbelasting. Hy was die seun van pres. John Adams en oupa van Henry B. Adams.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:16:11 UTC 2025
|