Tuis » Taal » Ensiklopedie » A.D. (Anno Domini)
A.D. [boodskap #124767] |
Tue, 12 February 2019 06:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
A.D. is 'n verkorting vir die Latyn Anno Domini, in die jaar van ons Heer. Dit wil sê sedert die geboorte van Jesus Christus of na Christus (n.C.).
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 19:24:59 UTC 2025
|