Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aconcagua (Cerro Aconcagua)
Aconcagua [boodskap #124763] |
Ma., 11 Februarie 2019 20:09 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aconcagua is 'n uitgedoofde vulkaan in die Andes (in Argentinië, Suid-Amerika). Dit is die hoogste berg in die Nuwe Wêreld (6 962 meter of 22,976 vt.). Die berg is in 1879 vir die eerste keer beklim.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 10:39:06 UTC 2025
|