Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zwelitsha
Zwelitsha [boodskap #124694] |
Thu, 24 January 2019 18:55 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Zwelitsha is 'n dorp in die Oos-Kaap naby King William’s Town. Dit is opgerig in verband met ’n groot tekstielfabriek wat hoofsaaklik voorsien het in die behoeftes van die Bantoebevolking en wat duisende arbeiders in diens gehad het. Groot katoenbelange in Brittanje het saamgewerk in die projek wat met staatshulp opgerig is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,237 (7 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 28 21:53:56 UTC 2025
|