Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zwartruggens
Zwartruggens [boodskap #124693] |
Thu, 24 January 2019 18:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Zwartruggens is 'n nedersetting naby Rustenburg, Transvaal; vroeg in die huidige eeu gestig. Die naam is afgelei van die swart rúens in die omgewing. Diamante is in die omgewing gedelf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:31 UTC 2025
|