Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sakrivier (Zakrivier)
Sakrivier [boodskap #124676] |
Thu, 24 January 2019 06:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sakrivier (vroeër Zakrivier) is 'n rivier in Noordwes-Kaapland, bekend vir die besproeiingskema en die groot koringsproduksie deur middel van saaidamme. Dit is die habitat van die oewerkonyn en die langste nie-standhoudende rivier in die Karoo.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:50:48 UTC 2025
|