Tuis » Taal » Ensiklopedie » Xinavane
Xinavane [boodskap #124658] |
Wed, 23 January 2019 18:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Xinavane is 'n nedersetting aan die Komatirivier in Mosambiek, ongeveer 90 km noord van Maputo (Lourenco Marques). Die dorp is 'n sentrum vir die Incomati-suikerplase en beskik oor 'n suikermeule.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:21:18 UTC 2025
|