Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wonderboom
Wonderboom [boodskap #124638] |
Wo., 23 Januarie 2019 17:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Wonderboom is 'n beroemde boom benoorde Pretoria wat lid is van die wildevy-familie. Dit is verskeie eeue oud en met sy talle takke en ander vertakkinge beslaan dit amper ’n acre. Die boom is 67 voet hoog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:56:17 UTC 2025
|