Tuis » Taal » Ensiklopedie » Witgat (Boscia albitrunca)
Witgat [boodskap #124615] |
Wo., 23 Januarie 2019 06:57 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Witgat (Boscia albitrunca Gilg. & Ben.) is 'n struik of klein boompie. Goeie voer vir vee en saad is eetbaar. Dele van die wortels is deur die Bantoes vir koffie of pap gebruik. Wyd versprei in Griekwaland-Wes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:36:08 UTC 2025
|