Tuis » Taal » Ensiklopedie » Willowvale
Willowvale [boodskap #124605] |
Wo., 23 Januarie 2019 06:40 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Willowvale is 'n dorp in Kaapland, naby Idutywa. In 1879 gestig as ’n militêre buitepos. Is bekend vir mooi natuurskoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 490 (160 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:45:57 UTC 2025
|