Tuis » Taal » Ensiklopedie » Whittlesea
Whittlesea [boodskap #124584] |
Di., 22 Januarie 2019 19:05 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Whittlesea is 'n dorp in Oos-Kaapland, vernoem na die geboorteplek in Engeland van goewerneur sir Harry Smith. In 1849 gestig. Dit het ’n belangrike buitepos in die Kaapse Grensoorlog van 1850—1853 geword en sommige van die ou verskansings bestaan vandag nog. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 650 (130 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:36:10 UTC 2025
|