Tuis » Taal » Ensiklopedie » Westminster
Westminster [boodskap #124573] |
Di., 22 Januarie 2019 13:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Westminster is 'n nedersetting van Britse oudsoldate wat ná die Tweede Vryheidsoorlog deur die Hertog van Westminster in die Oranje-Vrystaat gestig is. Baie van die oorspronklike koloniste was sy huurders. Die plek het voorspoedig geword veral deur melk- en groenteboerdery en perdetelery.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:45:57 UTC 2025
|