Tuis » Taal » Ensiklopedie » Western Province Rugby Club
Western Province Rugby Club [boodskap #124572] |
Di., 22 Januarie 2019 13:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Western Province Rugby Club was die derde oudste in Suid-Afrika, ná Hamiltons en Villagers. In 1877 gestig en dit bestaan nie meer nie. Moenie verwar met die Westelike Provinsie-Rugby-unie (gestig in 1883) nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:36:05 UTC 2025
|