Tuis » Taal » Ensiklopedie » Crawford (Wes-Londen)
Crawford [boodskap #124569] |
Di., 22 Januarie 2019 13:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Crawford is 'n dorpsgebied op die Kaapse Vlakte, naby Kaapstad. Die plek se oorspronklike naam was Wes-Londen. So genoem in teenstelling met Oos-Londen.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:36:05 UTC 2025
|