Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wesselsbron
Wesselsbron [boodskap #124565] |
Tue, 22 January 2019 06:57 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wesselsbron is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. In 1920 uitgelê en vernoem na kommandant C. Wessels. Mielie-produserende gebied en algemene boerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,400 (1,200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:10 UTC 2025
|