Tuis » Taal » Ensiklopedie » Welverdiend
Welverdiend [boodskap #124551] |
Ma., 21 Januarie 2019 15:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welverdiend kan na een van die volgende verwys:
1. Dorp naby Potchefstroom, Transvaal. Mynbousentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 630 (480 Blankes).
2. Diamantdelwerysentrum naby Lichtenburg, Transvaal. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 340 (130 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 04:36:10 UTC 2025
|