Tuis » Taal » Ensiklopedie » Warnerstrand
Warnerstrand [boodskap #124518] |
Sun, 20 January 2019 13:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Warnerstrand is 'n kusoord aan die Natalse suidkus, nou deel van die munisipaliteit van Kingsburgh; 20 myl van Durban af. Omstreeks 1910 gestig en vernoem na ’n landmeter.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 08:30:56 UTC 2025
|