Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wahlberg, Professor A.J.A.
Wahlberg, Professor A.J.A. [boodskap #124501] |
Sun, 20 January 2019 08:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Professor A.J.A. Wahlberg was 'n Sweedse natuurkundige. In die jare 1830 het hy Suid-Afrika deurreis, veral Oos-Kaapland, en het omvattende versamelings skoenlappers en ander insekte opgebou. In 1855 het hy, vergesel van F. Green, ’n reis na die Ngami-meer onderneem. Terwyl hy in Matabeleland gejag het, is hy deur ’n olifant gedood.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:13 UTC 2025
|