Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wag-’n-Bietjie
Wag-’n-Bietjie [boodskap #124499] |
Sun, 20 January 2019 08:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wag-’n-Bietjie is 'n plant waarvan die naam van streek tot streek verskil. Soms verwys dit na spesies katdoring ('n varingagtige rankplant), maar meer dikwels na doringbome, soos haakdoring, naby Queenstown na Erythrina acanthocarpa en in Oos-Kaapland na Ziziphus mucronata (die Blinkblaar-wag-’n-bietjie).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:30 UTC 2025
|