Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vredenburg
Vredenburg [boodskap #124480] |
Sun, 20 January 2019 07:05 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vredenburg is 'n dorp in Wes-Kaapland naby Saldanhabaai. Oorspronklik is dit Prosesfontein genoem. Koring-produserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,700 (1,150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 16:47:11 UTC 2025
|