Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vosburg
Vosburg [boodskap #124476] |
So., 20 Januarie 2019 07:01 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vosburg is 'n dorp in die noordelike deel van die Karoo. In 1895 gestig en vernoem na die Vos-familie wat daar baie bekend was. In 1948 het Vosburg op die voorgrond gekom as gevolg van beweerde goudontdekking. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 800 (400 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
Vos |
Volgende onderwerp: |
Vrede |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 09:22:24 UTC 2025
|