Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vos
Vos [boodskap #124475] |
Sun, 20 January 2019 07:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Vos is ’n meer grasieuse en slanker nagsoogdier as die jakkals. Grysgeel van kleur en taamlik onskadelik. Die silwervos of vaaljakkals (vaalpens) woon in die doringagtige ruigtes van Suid-Afrika. Nie algemeen nie. Delalander-vos (Otocyon megalotis) word in die droë westelike dele aangetref. Albei soorte leef van insekte, rotte en muise, eiers en vrugte. (Sien Soogdiere en Jakkals).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 14:03:12 UTC 2025
|