Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vlieg (Glossina morsitans)
Vlieg [boodskap #124449] |
Sat, 19 January 2019 17:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vlieg (Glossina morsitans) is 'n gewilde naam vir die tsetsevlieg. Die naam ‘vlieg’ word ook gegee aan die gebied wat deur dié insek geteister word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:30:08 UTC 2025
|