Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vishoekbaai
Vishoekbaai [boodskap #124437] |
Sat, 19 January 2019 17:40 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vishoekbaai was die oorspronklike naam vir Gordonsbaai. Moenie verwar met die dorp, Vishoek, wat aan die teenoorgestelde kant van Valsbaai geleë is nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 02:07:04 UTC 2025
|