Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vingerpol (Euphorbia truncata)
Vingerpol [boodskap #124431] |
Sa., 19 Januarie 2019 17:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vingerpol is die volksnaam vir Euphorbia truncata. So genoem vanweë sy ooreenkoms met ’n mens se hand. Word tot 18 cm in deursnee met 'n hoogte van 30 cm. Die blomme is geel. Groei in die Karoo en word as veevoedsel gebruik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 00:33:11 UTC 2025
|