Tuis » Taal » Ensiklopedie » Viervoet
Viervoet [boodskap #124418] |
Sat, 19 January 2019 17:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Viervoet is ’n heuwel in die Oranje-Vrystaat waar die Basoeto’s onder aanvoering van Mosjesj op 20 Junie 1851 ’n Britse mag onder die bevel van majoor H.D. Warden verslaan het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 04 08:57:06 UTC 2025
|