Tuis » Taal » Ensiklopedie » Venterspos
Venterspos [boodskap #124395] |
Sat, 19 January 2019 11:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Venterspos is 'n mynbousentrum in Wes-Transvaal, vernoem na die groot Ventersposgoudmyn. In 1932 geopen. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 20,000 (4,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:12 UTC 2025
|