Tuis » Taal » Ensiklopedie » Venterskroon
Venterskroon [boodskap #124394] |
Sat, 19 January 2019 11:36 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Venterskroon is 'n dorp aan die Vaalrivier in die distrik Potchefstroom. Vernoem na die oorspronklike plaaseienaar. Boerderysentrum.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:30 UTC 2025
|