Tuis » Taal » Ensiklopedie » Veldsere
Veldsere [boodskap #124389] |
Sat, 19 January 2019 06:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Veldsere is 'n veluitslag wat oppervlakkige oop sere vorm en sowel by diere as by mense voorkom. Dit is van mikrobiese oorsprong. Antibiotika is vandag ’n effektiewe geneesmiddel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 23:51:48 UTC 2025
|