Tuis » Taal » Ensiklopedie » Veldkornet
Veldkornet [boodskap #124387] |
Sa., 19 Januarie 2019 06:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Veldkornet was 'n militêre amp in die vroeë dae in die lewe geroep om kommando’s saam te stel. Sekere burgerlike pligte is later aan veldkomette toevertrou in noue samewerking met die landdroste.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 12:40:42 UTC 2025
|