Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vaalbos (Tarchonathus camphoratus)
Vaalbos [boodskap #124320] |
Fri, 18 January 2019 14:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vaalbos (Tarchonathus camphoratus Linn.) is 'n groot struik met balsamgeur. Die jong blare is grys en fluweelagtig aan die bokant. Word in Kaapland en Griekwaland-Wes aangetref.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 16:46:40 UTC 2025
|