Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Usakos
- Usakos [boodskap #124314] Vr., 18 Januarie 2019 14:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Usakos is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika), bekend vir sy spoorwegwerkswinkel. Onder die Duitse bewind gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,244 (1,606 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uraan
Volgende onderwerp: Utixo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 24 09:22:10 UTC 2025