Tuis » Taal » Ensiklopedie » Universiteitskollege van Wes-Kaapland
Universiteitskollege van Wes-Kaapland [boodskap #124307] |
Fri, 18 January 2019 07:15 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), vroeër die Universiteitskollege van Wes-Kaapland, is oorspronklik as 'n kollege vir Kleurlingstudente opgerig. In 1959 by Bellville, naby Kaapstad gestig. Teen die 1960's was daar omtrent 500 studente. Sien ook Universiteite.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:33:28 UTC 2025
|