Tuis » Taal » Ensiklopedie » United Federal Party
United Federal Party [boodskap #124304] |
Fri, 18 January 2019 06:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die United Federal Party is op 10 Mei 1953 in Johannesburg gestig en het uit die Torch Commando ontwikkel, hoofsaaklik om ’n verbond met naburige gebiede aan te moedig. Onder sy stigters was senator G. Heaton Nicholls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:41 UTC 2025
|