Tuis » Taal » Ensiklopedie » Unionistiese Party
Unionistiese Party [boodskap #124302] |
Fri, 18 January 2019 06:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Unionistiese Party is met Uniewording gestig en het sterk Britsgesinde elemente verteenwoordig. Sy leiers het die volgende persone ingesluit: sir Thomas Smartt, sir J.P. Fitzpatrick, sir George Farrar, sir Lionel Phillips, en ander. In 1920 het dit saamgesmelt met die Suid-Afrikaanse Party.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 13:02:34 UTC 2025
|