Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umzinto
Umzinto [boodskap #124293] |
Thu, 17 January 2019 20:36 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Umzinto is 'n dorp in die suide van Natal, bekend as ’n suikermeulsentrum. Dit is 47 myl besuide Durban geleë, Die naam beteken: "Die Kraal van Sukses". Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,000 (400 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:47:01 UTC 2025
|