Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umvotirivier
Umvotirivier [boodskap #124288] |
Thu, 17 January 2019 20:30 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Umvotirivier is 'n rivier in KwaZulu-Natal. Ontspring in die Karkloof berg naby Mt. Gilboa en vloei die Indiese Oseaan naby Stanger, aan die Natalse Noordkus, binne. Sy belangrikste takrivier is die Ihlimbitwa.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 02 20:49:44 UTC 2025
|