Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uglies
Uglies [boodskap #124261] |
Thu, 17 January 2019 19:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uglies is ’n draadkonstruksie wat die vroue en dogters van die 1820-Setlaars aan hulle kappies vasgemaak het sodat hulle meer skaduwee kon hê terwyl hulle werk.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
Ugie |
Volgende onderwerp: |
Uil |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:52:44 UTC 2025
|