Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tuishuis
Tuishuis [boodskap #124238] Do., 17 Januarie 2019 15:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4590
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tuishuise is dorpshuise wat aan boere behoort het vir gebruik gedurende naweke terwyl hulle kerk of nagmaal bygewoon het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tuinroete
Volgende onderwerp: Tulbagh
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 13:44:10 UTC 2025