Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trust Bank van Afrika
Trust Bank van Afrika [boodskap #124223] |
Do., 17 Januarie 2019 06:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Trust Bank van Afrika Beperk is/was 'n handelsbank wat op 23 Junie 1954 deur Johannes Stephanus (Jan) Marais, met die medewerking van die Federale Volksbeleggingsgroep maatskappye, gestig is. Sy hoofkantoor is/was in Kaapstad. Oorspronklik het dit in klein lenings gespesialiseer, maar in 1963 het dit ’n volwaardige handelsbank geword.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:57:43 UTC 2025
|