Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trompsburg
Trompsburg [boodskap #124219] |
Thu, 17 January 2019 06:28 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Trompsburg is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. Die eerste nedersetting is Jagersfonteinweg, en later Hamilton, na goewerneur sir Hamilton Goold-Adams, vernoem. In 1898 is ’n dorp daar gestig en na Bastian Tromp, eienaar van die oorspronklike plaas, vernoem. Hoofsaaklik 'n wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,303 (682 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 14:40:16 UTC 2025
|