Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trippel
Trippel [boodskap #124216] |
Thu, 17 January 2019 06:21 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Trippel is iets tussen 'n vinnige stappie en ’n galop, en die perd beweeg alternatief albei bene aan elke kant tegelyk. ’n Gang wat vreemd is vir Suid-Afrikaanse perde, maar wat hulle waarde opstoot.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:13 UTC 2025
|