Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trew, Anthony Francis
Trew, Anthony Francis [boodskap #124210] |
Wed, 16 January 2019 06:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Anthony Francis Trew was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Op 5 Junie 1906 in Pretoria gebore en ontvang opleiding aan die Diocesan College, Kaapstad. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog veg hy in sowel die Suid-Afrikaanse as die Britse vloot. Hy het gehelp met die bewaking van Russiese konvooie. Hy word sekretaris-generaal van die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika. In 1961 skryf hy Two Hours to Darkness, ’n roman wat wêreldwye sukses behaal het. In 1966 tree hy af.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:34 UTC 2025
|