Tuis » Taal » Ensiklopedie » Transvaal Leader
Transvaal Leader [boodskap #124203] |
Wed, 16 January 2019 06:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Transvaal Leader was 'n oggendkoerant wat op 10 April 1899 in Johannesburg gestig is en uiteindelik in Mei 1915 saamgesmelt het met die Rand Daily Mail.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 11:21:22 UTC 2025
|