Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tinker (Lybiidae)
Tinker [boodskap #124170] |
Mon, 14 January 2019 19:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Tinker (familie Lybiidae, die Afrika-houtkappers; vroeër Capitonidae) is ’n groep klein houtkappers wat vernoem is na hulle ‘aambeeldkloppende’ geroep. Hulle het kort, sterk snawels waarmee hulle ou boomstompe deurboor. Die rooiborstinker of -houtkapper het ’n helderrooi voorkop en is ’n betreklik algemene insekte-eter in bosagtige landskap van Oos-Kaapland tot Zoeloeland. Die noordeliker soorte is geel op die voorkop of romp.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 23:08:53 UTC 2025
|