Tuis » Taal » Ensiklopedie » Thaba ’Ndoda
Thaba ’Ndoda [boodskap #124153] |
Mon, 14 January 2019 19:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thaba ’Ndoda (beteken letterlik ‘Die Heuwel van Mans’) is ’n piek in die Amatolareeks naby King William’s Town, middelpunt van baie vroeëre gevegte aan die Kaapse oosgrens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:16 UTC 2025
|