Tuis » Taal » Ensiklopedie » Terry, Edward
Terry, Edward [boodskap #124147] |
Mon, 14 January 2019 18:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Edward Terry was 'n Engelse reisiger en skrywer. In 1590 gebore. Hy het een van die vroegste Engelse verslae nagelaat oor toestande in Tafelbaai voor die blanke nedersetting. Sy Voyage to East India het in 1655 verskyn. Oorlede in 1660.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 05:04:09 UTC 2025
|