Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tarkarivier
Tarkarivier [boodskap #124129] |
Sun, 13 January 2019 17:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Tarkarivier is 'n takrivier van die Groot Visrivier in die Oos-Kaap. Dit vloei 13 km suidwes van Tarkastad verby. Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:07 UTC 2025
|