Tuis » Taal » Ensiklopedie » Syfergat (Cyphergat)
Syfergat [boodskap #124106] |
Sun, 13 January 2019 14:39 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Syfergat (Cyphergat) was 'n vroeëre steenkoolsentrum in die Stormberg, Kaapland. Geopen in die jare 1860 maar nou van minder belang as gevolg van die meerderwaardigheid van die steenkool in Transvaal en Natal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|